Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘Competitions’ Category

Win a copy of Bill Clinton and James Patterson’s The President is Missing!

There are things only a president can know.
There are things only a president can do.
And there are times when the only option is unthinkable…

 
Amid an international crisis, the impossible has happened. A sitting U.S. President has disappeared.

What follows is the most dramatic three days any president has ever faced – and maybe the most dramatic three days in American history.

And it could all really happen.

Full of details only a president could know, Bill Clinton and James Patterson have written the most authentic – and gripping – presidential thriller ever.

Bill Clinton was elected president of the United States in 1992, and he served until 2001. After leaving the White House, he established the Clinton Foundation, which helps improve global health, increase opportunity for girls and women, reduce childhood obesity and preventable diseases, creates economic opportunity and growth, and addresses the effects of climate change. He is the author of a number of nonfiction works, including My Life, which was an international bestseller. This is his first novel.

James Patterson received the Literarian Award for Outstanding Service to the American Literary Community from the National Book Foundation. He holds the Guinness World Record for the most #1 New York Times bestsellers, and his books have sold more than 375 million copies worldwide. A tireless champion of the power of books and reading, Patterson created a new children’s book imprint, JIMMY Patterson, whose mission is simple: “We want every kid who finishes a JIMMY Book to say, ‘PLEASE GIVE ME ANOTHER BOOK.’”

Two copies of the book (valued at R290) PLUS two t-shirts (medium) are up for grabs! To stand a chance of winning, simply answer the following question: Who are the local publishers of this thrilling novel? Send your answer to our editor, Mila de Villiers: mila@book.co.za. The cut-off date for entries is 30 June 2018.

Book details


» read article

Wen een van vyf eksemplare van Christelle van Rooyen-Wessels se debuutroman, Adder

AdderAdder deur Christelle van Rooyen-Wessels is nou beskikbaar by Penguin:

Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.

Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke …

Oor die outeur

Christelle van Rooyen-Wessels is op De Aar gebore en is tans die redakteur van een van die oudste gemeenskapskoerante in die land – die Stellalander. Sy woon in Vryburg in Noordwes. In 2004 ontvang sy die Sanlam Gemeenskapsperstoekenning vir Joernalis van die Jaar: Menslike Nuus. Adder is haar debuut.
 


 
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ‘n kopie van Adder wen. Om in aanmerking te kom vir die prys, besoek Penguin Random House SA se webtuiste en voltooi die kompetisievorm voor Woensdag, 30 November.

Boekbesonderhede


» read article

Annelie Botes herroep ou herinneringe in Lugkasteel (Plus: Wen 1 van 10 eksemplare!)

 
LugkasteelLugkasteel deur Annelie Botes is nou beskikbaar by Penguin:

In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder.

Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy wéér Engeland toe. Dié keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in ’n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net ’n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van ’n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop.

Om vir haar ’n wegkruipplek te skep, rig sy ’n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in ’n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek.

Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hoër en verder as wat ons ooit kon droom.

Soms. Soms nie.

Oor die outeur

Annelie Botes woon in die Oos-Kaap en skryf in Engels en Afrikaans. ‘n Groot aantal boeke het al uit haar pen verskyn waarvan menigde vertaal is. Raaiselkind (ook in Engels beskikbaar as Riddle Child) het in 2003 verskyn en is aangewys as voorgeskrewe boek in die Wes-Kaap.

 

* * * * *

 
Tien gelukkige lesers kan elk ‘n kans staan om ‘n kopie van Lugkasteel te wen. Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat. Voltooi die kompetisievorm voor 18 November 2016 om in te skryf:

Boekbesonderhede


» read article

Wen 1 van 3 eksemplare van Hoe verklaar jy dit? deur Danny Fourie – nou beskikbaar!

Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? saamgestel deur Danny Fourie is nou beskikbaar op Penguin se rakke, en drie gelukkige lesers kan elkeen ’n kopie daarvan wen:

“Ons leef in ’n wonderlike wêreld. Gelukkig is hy wat die oorsaak van dinge verstaan.”
– Vergilius (Romeinse digter)

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat ’n elektriese paling ’n lading van tot 600 volt kan vrystel?

Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds jare lank beantwoord. Hierdie publikasie bevat ’n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is honderde verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings soos die internet, persoonlike rekenaars, globale posisioneringstelsels, selfone, radiogolwe, teorie van evolusie, relatiwiteitsteorie, narkose en mense in die ruimte nie.

Agter die alledaagse skuil die fassinerende werking van kragte en wette en die wetenskap in werking: Wat bepaal dat ’n mens se hart aan die linkerkant van die liggaam sit? Hoekom vries water in ’n dam van bo en nie van onder af nie? Kan gene deur omstandighede gemodifiseer word? Hoe verklaar jy dit? is ’n boek wat jou belangstelling in die wêreld om jou sal prikkel. Dit is ’n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.
 

 
Voltooi die kompetisievorm voor 22 Oktober 2016 om in aanmerking te kom vir die prys. Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat.

Boekbesonderhede


» read article

Nuut: Moordvis deur Irna van Zyl en Amatola deur Piet van Rooyen (Plus: wen!)

Penguin stel bekend twee nuwe, angswekkende misdaadverhale deur skrywers Irna van Zyl en Piet van Rooyen:
 

Moordvis

 
MoordvisDead in the Water’n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder haar arm.

Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken.

Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie ’n ryding nie nadat ’n inwoner – ’n aantreklike een daarby – met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het.

Intussen sukkel Storm se onmoontlike oudkollega, Andreas Moerdyk, om te fokus terwyl hy ondersoek instel na die dood van ’n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur ’n soortgelyke trok getref is.

Het Storm se ongeluk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen? En hoe steek die joernalis se dood en die stories oor perlemoenstropery op Grootbaai in mekaar?

Terwyl Storm antwoorde op dié tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as ’n haaihokduik – sonder die hok. Moordvis is ook in Engels beskikbaar as Dead in the Water.

Oor die outeur

Irna van Zyl, wat ’n roemryke loopbaan van 30 jaar in die media gehad het, onder meer as redakteur van De Kat en Insig, het onlangs uitgetree as ’n uitvoerende direkteur van New Media Publishing, ’n maatskappy waarvan sy medestigter was en uitgewer van onder meer Woolworths Taste, Visi, Golf Digest, Finweek en Eat Out. As skrywer het sy reeds in 1995 met ’n versameling kortverhale, Grootmensspeletjies, gedebuteer.

 

* * * * *

 

Amatola

 
AmatolaIn die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek ’n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na ’n reeks rotstekeninge: ’n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na ’n uitmergelende soektog vind.

Hulle blydskap is egter van korte duur: ’n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om ’n losprys te eis.

Amatola is Van Rooyen op sy beste.

Oor die outeur

Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisiein 1993. Hy ontvang hiervoor ook die CNA-prys vir ’n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys. Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010) en Rodriguez (2012). Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië.

 

* * * * *

 

 
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n kopie van Amatola en Moordvis wen. Skryf in deur die aanlynkompetisievorm in te vul voor 24 Julie 2016.
 

Boekbesonderhede


» read article

Win a hamper of local fiction books, treats and a R1,000 Exclusive Books voucher

Like It MattersThe PeculiarsLittle Suns
Die Formidabele Ling HoMalhuisDutch Courage

 

Penguin Random House South Africa is giving away a hamper of their latest local fiction, plus a R1,000 Exclusive Books voucher and a selection of South African treats.

All you have to do to enter is answer the following easy question, and fill your details in on the publisher’s website.

Question: Which one of the following is a popular South African word?

  • Great
  • Lekker
  • Nice


Click here to enter!

Book details


» read article

Win a hamper including Zakes Mda’s Little Suns and Flame in the Snow: The Love Letters of Andre Brink and Ingrid Jonker

Little SunsFlame in the Snow

 
Your Family magazine is offering readers the opportunity to win an amazing book hamper including two of Umuzi’s biggest new titles: Little Suns by Zakes Mda and Flame in the Snow: The Love Letters of André Brink and Ingrid Jonker translated by Leon de Kock and Karin Schimke, edited by Francis Galloway.

All you have to do to stand a chance of winning is sign up for the Your Family newsletter by filling out your details on their website. What are you waiting for?

 

Book details


» read article

Find the President and Win a Holiday Worth R5 000 and a Copy of Where's Zuma? by Kobus Galloway

 
Where’s Zuma?To celebrate the publication of Where’s Zuma?, the new Where’s Wally inspired book from Kobus Galloway, Random House Struik is giving away a holiday voucher worth R5 000 along with a copy of the book.

To stand a chance to win, you need to complete three challenges, finding Zuma in busy pictures from Where’s Zuma?. The picture from the first week of the competition was of the president’s private residence at Nkandla, the second of the 2015 State of the Nation Address and the third of the Gupta Wedding at Sun City.

The competition closes on 4 December. To stand a chance to win, you need to answer the question about where you spotted Zuma and enter your details on the Random House Struik’s website.

Book details


» read article

Where's Zuma? Challenge 1 of 3: Find Our Elusive President and Win a R5 000 Holiday Voucher

 
Where’s Zuma?One lucky reader and super sleuth can stand a chance of winning big in our three-part Where’s Zuma? challenge.

The competition will run over three weeks, and each week participants need to find our elusive president in Kobus Galloway’s new book, which is modeled on the famous Where’s Wally? series.

To stand a chance of winning a copy of Where’s Zuma?, as well as a R5 000 holiday voucher, visit the Random House Struik website, complete the entry form and answer one question:

Where’s Zuma hiding?

A. In the bushes

B. In the helicopter

C. In the swimming pool
 

This week, Zuma is hanging out at his Nkandla homestead. To see where he hiding, have a look at the extract from Where’s Zuma? in PDF format.

The competition will end on 4 December, and participants must enter all three weeks of the competition to be considered for the prize. The two runner-up winners will each receive a copy of Where’s Zuma?.

 

Book details


» read article

Win a Rugby World Cup Book Hamper!

 
Zebra Press is giving away a hamper of ten books to celebrate the Rugby World Cup. The books are everything a Springbok fan could want to read as the tournament unfolds.

The hamper includes South Africa’s Rugby Legends: The Amateur Years by Chris Schoeman, Call It Like It Is: The Jonathan Kaplan story by Jonathan Kaplan and Mike Behr and the forthcoming Springbok Rugby Quiz:

South Africa's Rugby LegendsThe Greatest Springbok TeamsWynie - My bloed is blouCall It Like It IsMitch: The Real Story
The Poisoned ChaliceWhen the Lions Came to Town100 Memorable Sporting Moments100 South African Sporting Legends

 
To stand a chance of winning, enter the competition on the Random House Struik Website before 31 October. Terms and conditions apply.

 

Book details


» read article