Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Kom geniet ’n Boek en Koek-viering van Lugkasteel deur Annelie Botes in Pretoria

Uitnodiging na die bekendstelling van Lugkasteel deur Annelie Botes

 
LugkasteelGraffiti Zambezi Junction en Penguin Random House nooi jou graag na die bekendstelling van Annelie Botes se jongste boek, Lugkasteel.

Die geleentheid vind plaas op Donderdag, 1 Desember by O’Galito Zambezi Junction en begin om 9:00 vir 9:30. Kaartjies kos R70 per persoon en sluit in heerlike versnaperinge.

In Lugkasteel vertel die gesoute skrywer die verhaal van haar destydse pos in Engeland as goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment