Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Watter lesse het die Britse jeugboekskrywer Chris Bradford in die Bosveld geleer?

Bodyguard: AmbushChris Bradford is die jong Britse jeugboekskrywer wat vanjaar ‘n draai gemaak het in Suid-Afrika by die Franschhoek Literêre Fees en die Kingsmead Book Fair.

Hoezit, die “pretwerf met breinkrag” vir jongmense, geskep deur Fanie Viljoen en Jaco Jacobs, het met die Bodyguard: Ambush-outeur gesels oor sy Young Samurai-reeks.

Bradford vertel meer oor waar hy sy inspirasie vandaan kry, hoe om opwindende spanningslyne te skep en waarom navorsing so belangrik is. Hy deel ook sy skryfwenke en verklap watter lesse hy in Suid-Afrika en Zimbabwe geleer het.

Lees die artikel:

Hoe het jy navorsing vir Bodyguard: Ambush gedoen?

Chris: Ek het Afrika (en Suid-Afrika) al ‘n paar keer besoek, so ek ken die Bosveld ‘n bietjie. Ek het ook vir drie maande in wildreservate in Zimbabwe gewerk, dit het baie kennis bygedra. En ek het belangrike oorlewingstegnieke geleer: hoe om water te vind, watter kos jy kan eet ensovoorts.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment