Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Wat is die korrekte hoeveelheid gewig om per week te verloor? Adriaan Liebenberg vertel

Die Breinchirurg se dieetThe Brain Surgeon's DietHoeveel energie bevat vet? Is daar enige goeie koolhidrate? Wat is die korrekte hoeveelheid gewig om per week te verloor? Beteken gewigsverlies dat alle wegneemetes taboe is, of is daar veiliger opsies om te koop?

Vrouekeur se Maryke Roberts het onlangs hierdie vrae aan Die Breinchirurg se dieet-outeur Adriaan Liebenberg gestel. Hy deel sy bekwame opinie – wat breedvoerig gelees kan word in sy boek, ‘n realistiese, stap-vir-stap gids aan lesers wat gewig wil verloor – en gesels oor wat hy self in die proses van gewigsverlies geleer het. Liebenberg se boek is ook in Engels beskikbaar as The Brain Surgeon’s Diet.

Lees die artikel om uit te vind wat Liebenberg sê:

Wat is die korrekte hoeveelheid gewig om per week te verloor?

Dis 0,5 tot 1 kg per week. Jy kan dit vinniger doen, maar hoe gouer jy dit verloor, hoe onvolhoubaarder is die gewigsverlies. Om 20 kg te verloor, en dit permanent af te hou, sal dit realisties wees om 40 tot 60 weke toe te laat.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment