Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

“Sit dit aan, Sit dit aan”: Kom luister na Koos Kombuis by die Atterbury-teater

I-TjiengKoos Kombuis, outeur van I-Tjieng: ’n GPS vir verdwaalde siele, is ‘n legende in eie reg – bekend van Bettiesbaai tot Barberton.

Op 8 Mei betree hy die Atterbury-teater in Pretoria vir ‘n solo-vertoning soos min. Met “Sit dit aan, sit dit aan” bied Kombuis van sy jongste liedjies, oudste treffers en nuwe weergawes van ou bekendes.

Kaartjies kos R130 of R150, afhangend van waar jy wil sit, en kan aanlyn gekoop word.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

YouTube Preview Image

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment