Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Penguin SA

@ Books LIVE

John van de Ruit gesels oor sy jongste teaterprojek en oor Spud

Spud: The Madness ContinuesJohn van de Ruit, skrywer van die gewilde Spud-reeks, het met Die Burger oor sy nuutste teaterprojek gesels. Hy is tans by Theatre on the Bay in ’n reeks komiese sketse, The Rise of the Insanity League te sien.

Van de Ruit vertel dat die Spud-fenomeen sy lewe verander het. Die tweede Spud-film, Spud: The Madness Continues, het in Junie begin draai en Van de Ruit het dit geniet om met akteurs soos John Cleese te werk tydens die verfilming.

Omhels jou waansin en wees ’n gelukkiger mens.

Wyse woorde uit die mond van John van de Ruit, topverkoper-skrywer in Suid-Afrika, maltrap op die verhoog en ’n vriend van John Cleese.

Vandeesweek het hy die Nielsen SAPnet Goue Boek-toekenning ontvang as topverkoper in Suid-Afrika. Hy is die eerste ontvanger van dié nuwe toekenning van die uitgewer Penguin. Dit word gegee aan ’n skrywer met buitengewoon volgehoue boekverkope, en hy kry dit vir die vier boeke in sy Spud-reeks.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment