Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Penguin SA

@ Books LIVE

Uittreksel: Kyk na foto’s van Nelson Mandela uit 8115: A Prisoner’s Home

8115SARIE het onlangs met hul aanlyn-lesers ’n uittreksel uit Alf Kumalo en Zukiswa Wanner se boek 8115: A Prisoner’s Home gedeel. Dié is ’n versameling foto’s van die Mandela-familie in hul eertydse huis by 8115 Vilikazistraat in Soweto. In die foto’s wat SARIE deel kan lesers onder andere sien hoe Mandela ’n skare buite sy huis toespreek.

Nelson Mandela

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment