Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Penguin SA

@ Books LIVE

“Die boek is ek wat by die huis kook”: Sjef Jackie Cameron oor haar kookboek (Plus: Plaatkoekie-resep)

Jackie Cameron Cooks at HomeJackie Cameron is reeds op 19 aangestel as die hoofsjef van Hartford House in die KwaZulu-Natalse Middelland en sy is al vele male vir haar kos bekroon. Haar eerste kookboek, Jackie Cameron Cooks at Home, het vroeër vanjaar die winkelrakke getref.

Die Burger se Liezel de Lange het Cameron uitgevra oor wat haar spyskaartkeuses by Hartford House beïnvloed en oor haar soet- of souttand. Cameron deel ook haar resep vir heerlike plaatkoekies.


Wat beïnvloed jou spyskaart by Hartford House?

Geure uit KwaZulu-Natal en kos van die reënboognasie.

Ek wil nie hier probeer doen wat die sjefs in die Wes-Kaap doen nie. Jy sal ook nie foie gras en truffelolie op die spyskaart kry nie, maar wel kase uit die Middelland.

Ons begin ons etes met regte Indiese brandrissiehappies en bedien byvoorbeeld ook amadumbe (’n soort aartappel) gemaak met Indiese speserye.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment