Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Penguin SA

@ Books LIVE

Emma van der Vliet gesels oor die gebruik van haar eie ervaringe in Thirty Second World

Thirty Second WorldEmma van der Vliet het haar ondervinding in die kommersiële filmbedryf gebruik om haar boek Thirty Second World te skryf. Haar verhaal gee insig oor werkende ma’s en die realiteite van dié besige bedryf. Phyllis Green, SARIE se boekredakteur, het haar per e-pos oor die skryf van die boek uitgevra.

Hoeveel het jy van jou eie ervaring gebruik gemaak vir Thirty Second World?
Ek het my eie ondervinding in die kommersiële filmbedryf en my ervaring as ‘n werkende ma gebruik. Gelukkig vir my was ek nooit ‘n rolprentvervaardiger en ‘n ma op dieselfde tyd soos Alison nie, maar ek ken vroue wat is. Ek het regtig begrip vir hoe moeilik dit moet wees. Ek is reeds vir baie jare ‘n werkende ma – ek moet sê alle ma’s werk, of dit nou ‘n betaalde werk is of nie – en dit het my baie gehelp om Alison se karakter te skep.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment