Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Julian Rademeyer gesels oor Killing for Profit op Kwêla

Killing for ProfitJulian Rademeyer se boek Killing for Profit oor die renosterstropery in Suid-Afrika het die land steeds, drie maande ná die verskyning daarvan, aan die gons. Dié joernalis, wat uit sy werk bedank het om sy boek te voltooi, het onlangs by Coenie de Villiers in die Kwêla-ateljee gaan kuier om oor sy wedervaringe tydens die skryf van die boek te gesels:

<div align="center"

Boekbesonderhede

 
 

Please register or log in to comment