Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Breyten Breytenbach en Eben Etzebeth sy helde: Kleinboer beantwoord ’n paar vrae

WerfsondeFanie de Villiers, oftewel Kleinboer, se jongste opspraakwekkende roman, Werfsonde, het pas by Umuzi verskyn. Hy beantwoord hier die Proust-vraelys in Die Burger en verklap onder meer dat een van sy gunsteling-fiksiekarakters Kurt Vonnegut se alter ego, Kilgore Trout, is:

Wat behels aardse geluk?

Om in die aandwindjie te wandel. Om die hele nag deur te slaap sonder dat honde my wakker blaf. Om sterk koffie te drink by Schwarma in Norwood. Om my gesin te sien lag.

Wat is die diepste put van ellende?

Om liederlike jig te kry van te veel rooiwyn.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment