Chris Barnard maak oop teenoor Hanlie Retief oor die onlangse aanval op sy plaas
Hanlie Retief het met skrywer en dramaturg Chris Barnard gesels oor die onlangse aanval op hom op sy plaas naby Nelspruit. Barnard se jongste draaiboek, Die wonderwerker, is onlangs in ’n uiters gewilde rolprent, onder regie van sy vrou, Katinka Heyns, omskep:
Die voordeur staan oop. Binne sit ’n ou man op ’n stoel. Rustig. Oë wars hier in die voormiddag, soos ’n beleë ou Boere-generaal.
Die grys baard ken sy lê.
Dis ’n ken wat al baard dra van 1964 af.
Daar’s stiltes om hom. As hy praat, val sy woorde presies.
Hy mors nie sinne nie.
Boekbesonderhede
- Die wonderwerker deur Chris Barnard
Boek se tuisblad
EAN: 9780143530558
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment