Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Skaduwee deur Carel van der Merwe by Protea Boekwinkel Stellenbosch

SkaduweeUmuzi en Protea Boekwinkel nooi jou vriendelik uit na ‘n gesprek met Carel van der Merwe oor sy nuutste roman Skaduwee (ook beskikbaar in Engels as Shadow).

Op Saterdag 15 September om 11vm sal Louis Esterhuizen met Van der Merwe by Protea Boekwinkel op Stellenbosch oor sy boek gesels.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment