Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Penguin SA

@ Sunday Times Books LIVE

Leon de Kock se lys van gunstelingskrywers

Bad SexLeon de Kock, skrywer van Bad Sex, het aan Boeke24 vertel dat hy graag skrywers soos Philip Roth, Marlene van Niekerk, Barney Simon, John Eppel, Koos Kombuis en Herman Charles Bosman se werk lees:

Vir my gaan dit alles oor die skrywerstem.

Die soort skrywerstem waarvan ek die meeste hou, is dit wat dalk beskryf kan word met die woorde “uitbundig” of “baldadig”.

Exuberant.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment